Stappe Vir Inskrywing

Die inskrywings vorm is hieronder beskikbaar vir aflaai.

U is ook welkom om by die skool ‘n vorm optelaai, indien u ‘n afspraak gemaak het.

Stap 2: Belangrike Dokumentasie

Die volgende dokument moet asb die aansoek vergesel:

  • U kind se geboortesertifikaat
  • Inentings Rekord
  • Beide ouers/voog se ID dokument

Alle dokumentaise moet die aansoek vergesel. Indien dit nie by die aansoek aangeheg is nie, sal u aansoek nie aanvaar word nie.

Stap 3: Dien u aansoek in

Aansoek kan elektronies aan Retha gestuur word by retha@bambinoskleuterskool.co.za of kan persoonlik ingehandig word by die skool.

Let wel: Afspraak word benodig om dit persoonlik in te handig.

 

Suikerbos Academy Inskrywingsvorm

Ouer en Kind se Informasie