Ons Spyskaart

Kid eating pizza

Ons beskik oor heilsame etes wat oor ‘n tydperk van vier weke uitgewerk is.

Op die manier verskaf ons ‘n verskeidenheid etes wat sal voldoen aan elkeen se smaak. Geen “Ag nie alweer nie” klagtes nie, en ons maats sien uit daarna. Met ‘n “Dankie Tannie, die kos was lekker” aanmerking elke dag spoor dit ons aan om te verbeter en poog ons om die Spyskaart aan te pas soos die seisoene verander.

Ons 4 weke spyskaarrt